Een stad, drie rooikoppe, sewe dae

by Lili en Adeline Radloff
rrp $24.44
$23.31
4.6%
OFF
eBook

Publisher: LAPA Uitgewers

Publication Date: April 03, 2019

ISBN: 9780799355505

Binding: Kobo eBook

Availability: eBook

Get eBook

Ontmoet drie rooikoppe wat na aan mekaar in Kaapstad bly. 'n Opgeskote postmoderne ontkleedanseres, 'n vertrapte huisvrou wat deur haar man verlaat is, en 'n hardgebakte, siniese sosiale vlinder en eksmodel. Holderstebolder (en totaal onbeplan) beleef hulle 'n angswekkende week waarin hulle niksvermoedend met Kaapstad se onderwereld en internasionale skurke slaags raak.