Publisher: LAPA Uitgewers
Publication Date: April 04, 2019
ISBN: 9780799383140
Binding: Kobo eBook
Availability: eBook
'n Trekboer se geskende lyk word in die Stilbos ontdek. Net toe Soois Bruwer dink hy is op die moordenaar se spoor, roep die Doodsroeper weer en sit hy met 'n tweede lyk op hande.