Dans met die rooi rok

by Woutrine Theron
rrp $23.08
$21.99
4.7%
OFF
eBook

Publisher: LAPA Uitgewers

Publication Date: April 03, 2019

ISBN: 9780799357691

Binding: Kobo eBook

Availability: eBook

Get eBook

Die bekende aktrise Woutrine Theron verras lesers met 'n verhaal wat hom nie laat neersit voor die einde nie. Moord, verraad en ou liefde loop hand aan hand met selfontdekking in hierdie bittersoet roman.