7003 books (351 pages) in this category
by Katy Evans

'We play by my rules now.' - Kit, the new boss.

'We play by my rules now.'

- Kit, the new boss

Who does Kit Walker think he is? The trust fund heir waltzes in and wants to boss me ...
ISBN: 9781489281708
Binding: Kobo eBook
eBookby Elsa Winckler

Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy 'n metgesel na 'n troue benodig nie.

ISBN: 9780799381955
Binding: Kobo eBook
eBookby Vera Wolmarans

Arabelle se aantreklike vennoot in die mediese praktyk is meestal 'n stuurse vent. Maar sy skuld hom verduiwels niks. Dis net dat sy hartseer in daardie baie blou oe van hom vermoed.

ISBN: 9780799352887
Binding: Kobo eBook
eBookby Thea Holland

Elizabeth se erfporsie is daarmee heen en sy moet vir die temperamentele Simon, 'n skrywer, huishou om te oorleef. Dit sukkel maar met die kosmakery. Dalk is 'n huishoudster nie wat hy nodig het nie ...

ISBN: 9780799352658
Binding: Kobo eBook
eBookby Kobie van Niekerk

Adrienne spartel op haar wildreservaat, D'Afrique. Tot Miron de Lima sy hulp aanbied. Maar wat is sy motief? Hy is immers een van die wereld se gesogste vrygeselle, skatryk, altyd aan die arm van 'n ander skoonheid.

ISBN: 9780799369366
Binding: Kobo eBook
eBookby Felicia Snyman

By die Nampo-oesdag loop Christabella haar vas in Le Roux, 'n blou-oog marmerman, wat haar verkeerd opvryf. Le Roux is haar swaer se vriend en hulle sien mekaar nou noodgedwonge gereeld - dan spat die vonke.

ISBN: 9780799378405
Binding: Kobo eBook
eBookby Bets Smith

Die lyfwag: Lourens Marken is 'n vleier, 'n vrouehartdief met 'n misdaadrekord. Wat soek hy op die berg saam met die TV-span? Die verste ster: Mieke weet sy is net navorsingsassistent vir Ian McLachlan, astrofisikus, half verstrooide ...
ISBN: 9780799353761
Binding: Kobo eBook
eBookby Bets Smith

Benno Kannemeyer se huweliksaansoek bring vir Annanie Mynhardt en haar seun, Marco, uitkoms uit 'n onhoudbare situasie. Durf sy dit aanvaar as sy niks meer daaruit kry as om 'n ma vir sy dogtertjie te wees nie?

ISBN: 9780799353587
Binding: Kobo eBook
eBookby Dina Botha

Binne drie maande moet Magriet 'n man kry wat met haar sal trou - en na drie maande sal skei - om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereel, net nie die man nie.

ISBN: 9780799354003
Binding: Kobo eBook
eBookby Vita du Preez

Rob Kellerman trek vroue soos 'n magneet na hom toe aan. Almal se dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reels en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk, was dit 'n fait ...
ISBN: 9780799368086
Binding: Kobo eBook
eBookby Rykie Roux

Xander Duvenhage se reguit vir haar hy wil niks met haar te doen he nie en Marina kan die pyn skaars verduur. Miskien is 'n klein Australiese eilandjie ver genoeg om van die seer weg te kom.

ISBN: 9780799353877
Binding: Kobo eBook
eBookby Elsa Hamersma & Sonja Brown

na sy huwelik weet jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. nee, dankie. die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. wat gaan hier aan? en hoekom voel kesha nie meer soos sy vyand ...
ISBN: 9780799387285
Binding: Kobo eBook
eBookby Alma Carstens

Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe - Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau's te vlug, maar nie van haar haat nie.

ISBN: 9780799354416
Binding: Kobo eBook
eBookby Dorothy Fourie

Lukas met sy donker, broeiende oe en sy stiltes is nie die soort man vir wie mens geheime durf hou nie. En Lena het 'n pynlike geheim wat haar folter, maar dis haar geheim.

ISBN: 9780799352979
Binding: Kobo eBook
eBookby Marijke Greeff

Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm, want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer, en albei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.

ISBN: 9780799354720
Binding: Kobo eBook
eBookby Thea Holland

Toe Jens Nielsen Laetitia destyds nie wou he nie, het sy die pad gevat en hulle kind alleen kom grootmaak. Nou gaan sy terug Denemarke toe om Dot se pa vir haar te gee. Maar opnuut tuimel haar kaartehuis ineen.

ISBN: 9780799353600
Binding: Kobo eBook
eBookby Thea Holland

Mouette wil nooit weer trou nie, want verhoudings werk eenvoudig nie uit nie of hou nie. En Con sal dit eers oorweeg om te trou wanneer hy veertig word ... Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie, of hoe?

ISBN: 9780799380835
Binding: Kobo eBook
eBookby Dianne van Eeden

Anjenette stem in om Brad, wat weens 'n vliegongeluk blind gelaat is, se persoonlike assistent te wees. Kort voor lank moet sy egter alles in haar vermoe doen om haar gevoelens vir hom van sy sesde sintuig weg te steek.

ISBN: 9780799380361
Binding: Kobo eBook
eBookby Frenette van Wyk

Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartsvyand, Stefan Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry wat hy onder haar uit gekoop het.

ISBN: 9780799353310
Binding: Kobo eBook
eBookby Susan Olivier

Mari vertrou nie mooi mans nie. Hulle beteken net een ding en dis moeilikheid! Maar hoe gemaak met Henk Gouws ... Die nuwe onmoontlik aantreklike pediater op die dorp wat haar kniee lam maak?

ISBN: 9780799379563
Binding: Kobo eBook
eBook